Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charlie Cox | |
Geboortenaam | Charlie Thomas Cox |
---|---|
Geboorte | 15 Desember 1982 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charlie Cox (gebore 15 Desember 1982) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Casanova (2005), Stardust (2007), en The Theory of Everything (2014), en in die televisiereeks Daredevil (2015).